Werda bied uitstekende en bekostigbare onderwys
volgens Christelike beginsels aan almal wat in AFRIKAANS
onderrig wil word. Engelstaliges is baie welkom.
Leerders van DRIE JAAR OUD tot GRAAD 12 word op een
terrein onderrig,met afsonderlike fasiliteite vir die verskillende
skoolfases. Ouers hoef dus nie kinders na verskillende skole
te vervoer nie. Die Skool is sentraal geleë in die veilige
omgewing van Queensburgh en Hillary en is
slegs 1 km van die naaste spoorwegstasie.

 

Afdelings     Oud Skoliere     Kontak Ons

                                                                                                                                               

 Werda skool
 ©2010 Kopiereg Voorbehou
  Webmeester : Wiese Herselman