WERDA Skool

Graad 00 - 12

  (031) 464 7801/2

  admin@werda.co.za

  

Nasorg

Ons nasorggeriewe is beskikbaar vir al ons leerders vanaf 4-jarige ouderdom tot gr. 7.


Tye : 12:00 - 17:30
Navrae : Me. Magda Matthyssen @ 031 - 464 7801

Nasorg Fooie-Per Leerder

Maandeliks:
Vooruitbetaalbaar aan die begin van elke maand. Hierdie opsie is vir ouers wat nie die kwartaalfooi vooruit kan betaal nie, daarom word die totale bedrag oor 11 betalings versprei vanaf Januarie tot November.


Maandeliks Kwartaalliks
1st Child R410 p/m X 11 = R4 510 p/j R1 082 p/k X 4 = R4 328 p/j
2nd Child R390 p/m X 11 = R4 290 p/j R1 030 p/k X 4 = R4 120 p/j
3rd Child R240 p/m X 11 = R2 640 p/j R635 p/k X 4 = R2 540 p/j

Kwartaalliks
Vooruitbetaalbaar teen die einde van die eerste maand van elke kwartaal. Indien rekening nie vereffen word teen die onderstaande datum nie, sal die normale maandelikse tarief van toepassing wees:

1ste Kwartaal 30 Januarie 2017
2de Kwartaal 30 April 2017
3de Kwartaal 31 Julie 2017
4de Kwartaal 31 Oktober 2017

Gedeeltelike Bywoning

1 uur elke dag R230 p/m (per leerder)
2 ure elke dag R260 p/m (per leerder)
Dag- en Vakansiesorg R50 p/dag (per leerder)
Informasie
Kontak Ons
Tel: 031 464 7801/2
Faks: 031 464 7881
Algemene Navrae: admin@werda.co.za
Padkaart
©Copyright Infinet IT 2017Admin Paneel