WERDA Skool

Graad 00 - 12

  (031) 464 7801/2

  admin@werda.co.za

  

Ons Missie & Skoollied
Missie

Die missie van Werda Skool is om deur die handhawing van Christelike waardes sy skoolgemeenskap te dien en uitnemende onderwys te verskaf.

Skoollied

In hierdie land van son en see
Waar dit heel jaar somer is,
Waar die hemel blou oor die heuwels vou
En die grond sy vrugte gee.
Het verrys n skool, n vesting sterk,
Waar gebou word aan n gees.
Om eerlik, wys en trou te wees,
Blymoedig in ons werk.
Op die sportveld klink ons strydkreet,
Deur die skoolsaal ruis ons lied.
En die kennis hier versamel,
Maak vir ons die toekoms oop.
O, Werda trou aan jou
Stap ons saam die lewe in
En altyd sal ons dit onthou;
Dat lig, Sy lig oorwin.

Woorde : Dr. Bets Bosman
Komponis : Mnr. Ferdi van der Ahee

Informasie
Kontak Ons
Tel: 031 464 7801/2
Faks: 031 464 7881
Algemene Navrae: admin@werda.co.za
Padkaart
©Copyright Infinet IT 2017Admin Paneel